Skip to content

Rugby: Wyle Luqobo Makwedini geprys vir sy potensiaal

# Rugby: Die ontslape Suid-Afrikaanse Onder-18-speler Luqobo “Bibo” Makwendini is onthou as ‘n charismatiese en talentvolle jong man met die potensiaal om ‘n wêreldklas rugby-ster te word. Familie, vriende en lede van die rugbygemeenskap het by die Qumrha-gemeenskapsaal in die Oos-Kaap bymekaar gekom vir sy herdenkingsdiens. Die 20-jarige is vroeër die maand in Frankryk oorlede nadat hy volgense berigte weens sonsteek inmekaar gesak het na ‘n oefening by sy klub. Sy begrafnis vind Saterdag plaas.