Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Godongwana sê die voorgestelde salarispakket van NSFAS se administrateur moet heroorweeg word
# Die DA is bekommerd oor ‘n tekort aan lewensbelangrike medisyne in die Charlotte Maxeke-hospitaal
# Meer as 170 Oekraïnse burgerlikes sterf in Russiese aanvalle sedert 9 Julie
# En tennis: Djokovic en Sabalenka speel saam in die Amerikaanse Ope se gemengde dubbelspel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………