# Public Interest SA verwelkom die bedanking van die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson. Die stigter en voorsitter, Tebogo Khaas, beskryf dit as ‘n belangrike stap in die rigting van die herstel van vertroue in Suid-Afrika se strafregstelsel. President Cyril Ramaphosa het Johnson se bedanking met onmiddellike ingang aanvaar. Khaas het beklemtoon aanspreeklikheid en integriteit moet in stand gehou word:
Public Interest SA verwelkom Andrea Johnson se bedanking [KLANK]
ENG-KhaasOnJohnson