Skip to content

Forum sê mense verdien antwoorde na Johnson by IDAC bedank [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum verwelkom die bedanking van die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson. Dennis Bloem van die forum sê haar besluit sal bydra tot die beskerming van bewyse wat voor die Madlanga-kommissie aangebied is en die integriteit van sy verrigtinge. Hy sê die kommissie moet sy werk onafhanklik en sonder inmenging kan voltooi:

ENG BloemOnResignation