# Soil of Africa verwelkom president Cyril Ramaphosa se aanvaarding van Andrea Johnson se bedanking as hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie. Woordvoerder Luzuko Sofute sê die stryd teen korrupsie bly een van Suid-Afrika se grootste nasionale uitdagings. Hy sê Johnson se bedanking moet nooit die land se vasberadenheid verswak om korrupsie te ondersoek, te vervolg en uit te roei nie:
Soil of Africa sê Johnson se bedanking moenie die vasberadenheid verswak om korrupsie uit te roei nie [KLANK]
ENG SofuteONJohnson