# Die Madlanga-kommissie se getuienisleier, Advokaat Adila Hassim, bevraagteken mediese bewyse wat die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim se aansoek ondersteun om sy getuienis uit te stel. Hassim het voor die Kommissie getuig professionele mediese riglyne ontmoedig dokters om onafhanklike menings te lewer oor ‘n pasiënt se geskiktheid om aan regsverrigtinge deel te neem. Sy voer aan ‘n onafhanklike mediese ondersoek sou meer gepas wees om te bepaal of Carrim se gesondheid hom toelaat om voor die Kommissie te getuig:
Advokaat Hassim bevraagteken dokter se onafhanklike bevinding oor Carrim [KLANK]
ENG-Hassim of Carrim