# Die Madlanga-kommissie het uitspraak voorbehou oor die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim se vyfde aansoek om sy getuienis uit te stel. Carrim sê swak gesondheid ná ‘n hartaanval het hom daarvan weerhou om te verskyn. Die getuienisleier Adila Hassim het die versoek teengestaan en kringtelevisie-beeldmateriaal en selfoon-liggingsdata voorgelê wat bewerings dat Carrim se bewegings streng beperk was, weerspreek. Die Kommissievoorsitter Mbuyiseli Madlanga sê uitspraak sal binnekort gelewer word:
Uitspraak voorbehou in Carrim se aansoek om uitstel by Madlanga-kommssie [KLANK]
ENG-MadlangaOnDate