Skip to content

Regering rig ernstige waarskuwing teen aanvalle op wetstoepassers [KLANK]

# Die regering sê enige aanval op lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens of ander wetstoepassingsagentskappe sal met die volle mag van die wet te doen kry. Hy het belowe om beslissend op te tree om wetstoepassingsbeamptes te beskerm en te verseker dat diegene wat verantwoordelik is, in hegtenis geneem en vervolg word. Dit kom na verskeie onlangse gewelddadige, geteikende aanvalle op polisiebeamptes in verskeie dele van die land. Adjunk-regeringswoordvoerder William Baloyi sê aanvalle op wetstoepassing is aanvalle op die gesag van die staat en sal nie geduld word nie:

ENG BaloyiOnPoliceAttacks