Skip to content

Rugby: 43 spelers sluit Sondag aan by Bok-oefenkamp in Johannesburg

# Rugby: Drie-en-veertig spelers gaan Sondag aansluit by ‘n Springbok-oefenkamp in Johannesburg. Afrigter Rassie Erasmus het tien ervare spelers genooi wat terugkeer na beserings, insluitend kaptein Siya Kolisi, Eben Etzebeth en Sacha Feinberg-Mngomezulu, terwyl vyf spelers vir hulle unies beskikbaar gestel is vir weekdag-wedstryde teen die All Black-toerspan. Die Bokke word later in twee groepe verdeel – een reis na Argentinië om die Pumas op 8 Augustus te pak, en die res bly agter om te begin voorberei vir die toetsreeks teen die All Blacks.