Skip to content

Regsentrum veg vir matrieks se eksamenregistrasie [KLANK]

# SECTION27 het die Hooggeregshof in Johannesburg genader om ‘n privaat skool weens minagting van die hof aanspreeklik te hou nadat die skool na bewering nie voldoen het aan ‘n hofbevel wat twee graad 12-leerders beskerm nie. Jonathan West van SECTION27 sê die leerders is weens agterstallige skoolgeld uitgesluit en steeds nie vir hul matriek-eindeksamen geregistreer by die Onafhanklike Eksamenraad nie:

ENG WestOnLearners