Skip to content

Rugby: All Blacks verklein gaping tussen hulle en Springbokke na oorwinning oor Ierland

# Rugby: Die All Blacks het die gaping tussen hulle en die Springbokke boaan die wêreldranglys verklein na Saterdag se oortuigende oorwinning van 40-21 oor die derde-geplaaste Ierland in Auckland. Suid-Afrika het nie soveel punte verdien nadat hy Wallis 43-0 verpletter het nie. Wallis skuif op na elfde plek en Italië sak terug na twaalfde na hulle nederlaag teen die Wallabies. Frankryk is vierde na hy Japan geklop het, gevolg deur Engeland, Skotland, Argentinië, Australië en Fidji, terwyl Japan die top-tien voltooi.