Skip to content

Soil of Africa verwelkom Khan se herstel, vra geregtigheid [KLANK]

# Soil of Africa verwelkom die nuus dat die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, generaal-majoor Feroz Khan, uit die hospitaal ontslaan is nadat hy amper gesterf het in ‘n skietvoorval. Goodwill Sofute van die beweging wens Khan volle herstel toe en vra ‘n deeglike ondersoek na die voorval. Hy sê getuies en openbare amptenare moet beskerm word om te verseker hulle kan sonder vrees, intimidasie of geweld aan regsverrigtinge deelneem:

ENG SofuteOnKhan