Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 20 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Ramokgopa sê Suid-Afrika gaan voort met sy kernenergie-program
# Die verhoor van die 62 beweerde aanhitsers tydens die betogings van 2021 begin vandag
# En motorsport: Kimi Antonelli vergroot sy kampioenskapsvoorsprong na ‘n oorwinning in die Belgiese Grand Prix
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………