Skip to content

Taalraad veroordeel aksentgebaseerde diskriminasie te midde van spanning oor immigrasie [KLANK]

# Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad veroordeel aksentgebaseerde diskriminasie te midde van voortdurende immigrasiespanning. Uitvoerende hoof Keaobaka Seshoka het aan die SABC gesê taal is nie ‘n geldige aanduiding van nasionaliteit nie en waarsku daarteen om mense se burgerskap volgens hul aksent te beoordeel. Sy sê aksente moet nooit as verdag beskou word nie, aangesien baie Afrikatale grense oorsteek. Seshoka vra respek vir meertalige regte en waardigheid vir almal, ongeag hul aksent of moedertaal:

ENG-SeshokaOnaccent