# Rugby: Die Springbok-haker Malcolm Marx sê hulle maak hulle gereed vir ‘n hewige, fisieke stryd teen Wallis in môre se derde en laaste Nasieskampioenskaps-tuiswedstryd in Durban. Wallis het sy grootste tuisnederlaag ooit van 73-0 gely in die spanne se vorige kragmeting in November verlede jaar. Marx het aansprake verwerp dat die Bokke die volslae gunsteling is om die wedstryd te wen en sê Wallis is ‘n taai span ongeag vorige uitslae:
Rugby: Marx verwag ‘n hewige aanslag en fisieke stryd teen Wallis [KLANK]
ENG MarxOnWales