# Johannesburg sê hy sal handhawing verskerp nadat bevind is eienaars en inwoners van Marble Towers ignoreer steeds ‘n Hooggeregshofbevel. Die burgemeester Dada Morero, vergesel deur burgemeesterskomiteelede Eunice Mgcina en Nomoya Mnisi, het die gebou nagesien en bevind onwettige handel in verbode gebiede duur voort. Morero sê die stad sal onwettige handel staak, strukture wat nie voldoen nie beveilig en indien nodig terugkeer na die hof om nakoming van die uitspraak af te dwing.
Johannesburg belowe stappe nadat hofbevel teen Marble Towers geïgnoreer word
MoreroOnMarbleTowers