# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta vra versterkte samewerking tussen die regering en tradisionele leiers om onwettige inlywing uit te roei. ‘n Verslag deur die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, dui aan 35 seuns is dood in die huidige seisoen en 58 onwettige skole ontdek. Makaneta sê hulle respekteer tradisionele inlywing as ‘n belangrike kulturele praktyk, maar geen tradisie moet tot sterftes lei nie:
Onderwysaktivis vra versterkte samewerking om onwettige inisiasieskole uit te roei [KLANK]
ENG MakanetaONIllegalInitiationSchools