Skip to content

ActionSA bevraagteken R612-miljoen vir buitelandse gesondheidswerkers [KLANK]

# ActionSA is bekommerd omdat die Gautengse Departement van Gesondheid in die huidige boekjaar meer as 612-miljoen-rand begroot het vir buitelandse gesondheidswerkers se salarisse, terwyl talle gekwalifiseerde Suid-Afrikaanse dokters en verpleegkundiges steeds werkloos is. Mongezi Ntsebenze van die party sê 551 buitelandse burgers werk vir die departement en vra dat die aanstelling van gekwalifiseerde plaaslike gesondheidswerkers voorrang kry. Hy sê ActionSA eis ‘n omvattende oudit van alle buitelandse aanstellings:

ENG NtsebenzeOnHealth