# Die Johannesburgse Metropolisie waarsku motoriste om dele van Pimville en Dlamini in Soweto te vermy weens voortdurende dienslewerings-betogings. Inwoners het verskeie paaie versper uit verset oor kragonderbrekings, wat groot verkeersontwrigtings veroorsaak. Woordvoerder Xolani Fihla sê omleidings is ingestel en motoriste moet alternatiewe roetes gebruik, insluitend Komaweg, Elias Motsoalediweg, Moroka Nancefieldweg en Modjajistraat:
JMPD waarsku motoriste oor betogings in Soweto [KLANK]
ENG FihlaOnProtests