# ActionSA in Johannesburg sê die vullisverwyderingskrisis is nie meer bloot ongerieflik nie. Nandi Ndaba van die party sê terwyl Pickitup ‘n onbeskermde staking ondervind te midde van voortdurende arbeidsgeskille, personeeltekorte en bedryfs-onbestendigheid, wonder duisende huishoudings wanneer hul vullis verwyder sal word. Sy sê in baie gemeenskappe hoop vullis aanhoudend op op sypaadjies en voor skole en winkelsentrums:
ActionSA Johannesburg sê vullisverwyderingskrisis is die prys wat inwoners betaal ná jare se wanbestuur [KLANK]
ENG NdabaONRefuseCrisis