# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het jong Suid-Afrikaners aangespoor om na vore te tree oor hul uitdagings, na die dood van die Bafana Bafana-middelveldspeler Jayden Adams en rugbyspeler Luqobo Makwedini. Adams is in Kaapstad dood angetref, terwyl Makwedini oorlede is nadat hy tydens ‘n oefening by die Franse klub Béziers ineengestort het. McKenzie het aan SABC News gesê die verliese is ‘n tragedie en hy het jongmense gevra om hulp te soek:
McKenzie versoek jongmense om na vore te tree oor geestesgesondheid [KLANK]
ENG-McKenzieOnMental