Skip to content

Metropolisie waarsku oor verkeersontwrigtings tydens Orange Grove-betoging [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie waarsku motoriste oor groot verkeersvertragings weens ‘n protesoptog in Orange Grove en Norwood. JMPD-woordvoerder Xolani Fihla sê die optog het by die BP-garage in Louis Bothalaan begin en beweeg nou na die Norwood-polisiestasie. Wetstoepassers monitor en implementeer tydelike padsluitings. Hy doen ‘n beroep op motoriste om alternatiewe roetes te gebruik, insluitend die M1-snelweg:

ENG-FihlaOnProtest