# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê groter deursigtigheid in tenderprosesse kan help om onreëlmatighede bloot te lê en openbare fondse te beskerm. Dit volg na verdoemende onthullings oor die SAPD by die Madlanga-kommissie. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, het aan SABC News gesê die e-Tenderportaal kan ‘n sleutelrol kan speel in die monitering van regeringsverkryging en die opsporing van korrupsie. Hy het beklemtoon dat politieke wil en verantwoordbaarheid steeds nodig is:
OUTA sê e-tenderportaal moet baie meer gebruik word om korrupsie te bekamp [KLANK]
ENG-DuvenageOnE-Tender