Skip to content

FOSA verwelkom stigting van IDAC Ombudskantoor [KLANK]

# Die Forum for South Africa het die stigting van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie se Ombudskantoor verwelkom. FOSA sê die onafhanklike kantoor sal aanspreeklikheid, deursigtigheid en openbare vertroue in die Direktoraat versterk. Die organisasie se woordvoerder, Tebogo Mashilompane, glo toesig is noodsaaklik vir alle teen-korrupsie-instellings en sê die Ombudskantoor sal die publiek ‘n kanaal bied waar klagtes regverdig en onafhanklik ingedien kan word:

ENG-MashilompaneOnIDACOmbud