# Die afgetrede SAPD-generaal-majoor Jeremy Vearey het die bekendstelling van die Ombud vir die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie verwelkom, en vra vir ‘n hersiening van sy bedrywighede. Afgetrede regter Takalani Raulinga is aangestel as die eerste Ombud, met die taak om klagtes van magsmisbruik en wanadministrasie te ondersoek. Dit volg op getuienis voor die Madlanga-kommissie wat kommer oor die direktoraat laat ontstaan het. Vearey het aan Newzroom Afrika gesê IDAC bly ‘n kritieke instelling:
Afgetrede SAPD-generaal verwelkom bekendstelling van IDAC Ombud te midde van oproepe vir hersiening [KLANK]
ENG-VeareyOnIDAC