Skip to content

Solidariteit daag Tshwane uit oor Mettler se skorsing [KLANK]

# Solidariteit daag die Stad Tshwane uit oor die voorlopige skorsing van die munisipale bestuurder, Johann Mettler. Die vakbond sê hy het die metro formeel versoek om die onregmatige proses te staak en oorweeg dringende hofstappe. Anton van der Bijl van Solidariteit voer aan die skorsing is irrasioneel, ongrondwetlik en polities gemotiveerd. Hy sê Mettler is gister geskors hangende ‘n onafhanklike ondersoek:

AFR BijlOnMettler