# Die GOOD-party sê die massaskietery in Tafelsig en Philippi-Oos beklemtoon die behoefte aan langtermynoplossings vir geweld op die Kaapse Vlakte. Woordvoerder Joy Kamineth sê wetstoepassing alleen sal nie die onderliggende oorsake van misdaad uit die weg ruim nie en vra Stad Kaapstad en die Wes-Kaapse regering om maatskaplike en ruimtelike verandering te versnel. Sy sê die fokus moet val op beter lewensomstandighede en die ontwikkeling van veiliger gemeenskappe:
GOOD sê moorde op Kaapse Vlakte ontbloot ongelykheidskrisis [KLANK]
AFR KaminethOnInequality