Skip to content

ActionSA rig waarskuwing oor Ekurhuleni se geskorste amptenare [KLANK]

# ActionSA striem die Stad Ekurhuleni omdat hulle nog nie die tugsake van geskorste senior amptenare afgehandel het nie. Xolani Khumalo van die party sê die vertragings ondermyn aanspreeklikheid en raak dienslewering. Khumalo het verwys na die inhegtenisneming van die adjunkhoof van die Metropolisie, Julius Mkhwanazi, die hoof van Korporatiewe Regsdienste, Kemi Behari, en die hoof van Menslike Hulpbronne, Linda Gxasheka. Khumalo versoek die ANC-geleide koalisie om tugprosesse af te handel:

ENG KhumaloOnOfficials