# Die DA in die Noord-Kaap sê die provinsiale en plaaslike regerings moet nou rekenskap gee van die voortgesette finansiële wanorde op munisipale vlak wat daartoe gelei het dat die Nasionale Tesourie billike-aandeeltoekennings aan elf munisipaliteite in die provinsie terughou. Die DA-lid, Gizella Opperman, sê dis nie die eerste keer dat skuldbelaaide munisipaliteite wat versuim om diensverskaffers te betaal, hierdie fiskale gevolge vir volgehoue finansiële wanbestuur moet trotseer nie:
DA in Noord-Kaap sê regering moet rekenskap gee van munisipaliteite se finansiële ineenstorting [KLANK]
AFR OppermanONCollapse