# Rugby: Australië se losskakel, Carter Gordon, en die voorspeler Tom Hooper is weens bewerings nie beskikbaar vir Saterdag se Nasieskampioenskaps-wedstryd teen Frankryk in Brisbane nie. Gordon sal ook volgende week se wedstryd teen Italië in Perth misloop nadat hy ‘n kuitbesering opgedoen het in die naelskraapse nederlaag van 31-33 teen Ierland. Hooper het sy skouer beseer. Die nuweling-losskakel Harry McLaughlin-Phillips is as plaasvervanger vir Gordon gekies, maar Ben Donaldson sal waarskynlik teen Frankryk begin na hy Gordon vroeg in die tweede helfte teen Ierland vervang het.
Rugby: Groot terugslag vir Wallabies met twee spelers beseer voor wedstryd teen Frankryk