Skip to content

ActionSA prys Mkhwanazi se standpunt teen korrupsie [KLANK]

# ActionSA het die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, geprys, ‘n jaar sedert sy hoëprofiel-nuuskonferensie in Durban, waarin hy beweerde korrupsie in die Polisiediens blootgelê het. Die party se woordvoerder, Omogolo Taunyane, sê dit het gelei tot die stigting van die Madlanga-kommissie, wat verskeie amptenare aanspreeklik hou. Sy beklemtoon die party se waardering vir Mkhwanazi se moed, integriteit en toewyding aan skoon regering en aanspreeklike strafreg-instellings:

ENG-TaunyaneOnMkhwanazi