# Die polisie waarsku dade van eiereg, intimidasie, diskriminasie, teistering of die onwettige aanhou en ondervraging van mense sal nie geduld word nie. Die March and March-beweging het aangekondig hulle gaan elke Donderdag betoog teen onwettige immigrante, tot die regering bewys hul eise word ernstig opgeneem. Polisiewoordvoerder, Cherelle Ehlers, sê slegs gemagtigde wetstoepassingsbeamptes mag tydens die uitvoering van hul amptelike pligte identiteitsdokumente aanvra en bevestig:
Polisie waarsku eiereg sal nie geduld word nie [KLANK]
ENG EhlersONTolerated