# Die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, waarsku munisipaliteite kan die vordering wat die afgelope paar jaar met bestuur en aanspreeklikheid gemaak is, verloor voor die plaaslike regeringsverkiesing in November. Maluleke het tydens die bekendstelling van die COGTA-AGSA Tien-maal-tien-forum in Pretoria gesê veranderings in politieke leierskap lei dikwels tot ‘n agteruitgang in munisipale prestasie. Sy het kiesers en politieke partye aangemoedig om bekwame leiers te kies wat verbind is tot verantwoordbaarheid, deursigtigheid en goeie bestuur:
Ouditeur-generaal waarsku oor gevare van agteruitgang in munisipaliteite [KLANK]
ENG-MalulekeOnMunicipalities