Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 2 Februarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die minister in die Presidensie sê die wetsontwerp oor die Nasionale Gesondheidsversekering kan vóór die verkiesing as wet bekragtig word
# Die regering vorder met die aanspreek van werkloosheid en skaars vaardighede onder die jeug
# Vordering is gemaak met die bestryding van verskeie veldbrande in die Kaapse Wynland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………