Skip to content

Mashaba sê werklike krisis is RNE se mislukking om onwettige immigrasie aan te pak [KLANK]

# ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê die regering van nasionale eenheid se mislukking om onwettige immigrasie aan te pak, is die werklike krisis waarmee Suid-Afrika te kampe het. Hy sê handhawing en swak grensbeheer vererger die situasie en plaas druk op openbare dienste en gemeenskappe. Mashaba vra strenger immigrasiebestuur en owerhede se beslissende optrede. Hy waarsku die voortgesette gebrek aan optrede sal maatskaplik-ekonomiese uitdagings verdiep en openbare vertroue in regeringsinstellings ondermyn:

ENG MashabaOnGNU