Skip to content

Crisis Alliance vra dringende ingryping by South Hills- humanitêre krisis [KLANK]

# Die Joburg Crisis Alliance vra dringende ingryping deur die Stad Johannesburg, die Departement van Binnelandse Sake en die Malawiese hoëkommissaris om ‘n humanitêre krisis in South Hills te voorkom. Nokuthula Khwela van die organisasie sê ‘n toenemende aantal Malawiese burgers wat wag op vrywillige repatriasie, plaase ernstige druk op gemeenskapsgroepe wat voedsel en tydelike skuiling verskaf. Sy waarsku dat gebrek aan optrede die krisis kan vererger en spanning kan aanwakker:

ENG KhwelaOnIntervention