Skip to content

Parlement bevraagteken afhanklikheid van buitelandse akademici by universiteite [KLANK]

# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys en Opleiding het kommer uitgespreek oor die groeiende afhanklikheid van buitelandse akademici by Suid-Afrika se openbare universiteite, veral vir professorate. Die komiteevoorsitter, Tebogo Letsie, het aan SABC Nuus gesê dit duur voort ten spyte van jare se regeringsbelegging in die ontwikkeling van plaaslike akademiese talent. Letsie sê die Parlement wil vasstel of hierdie beleggings die nodige resultate lewer. Hy vra beter inligting oor universiteitspersoneel:

ENG-LetsieOnForeignProfessors