Skip to content

Meer as 300 verdagtes in Tshwane in hegtenis geneem tydens ‘n multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie [KLANK]

# Daar is gister in Laudium en Atteridgeville 337 verdagtes in hegtenis geneem tydens ‘n multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie. ‘n Woordvoerder van die Polisie, Johan van Dyk, sê die verdagtes is in hegtenis geneem vir misdade wat wissel van moord, poging tot moord en gewapende roof. Hy sê agt ondernemings is gesluit, terwyl drie beboet is nadat hulle versuim het om aan die bepalings van die Drankwet te voldoen:

AFR DykONArrested