Skip to content

Vyf aangekeer in ontvoeringsaak vir losprys van R2-miljoen in Gauteng [KLANK]

# Vyf vermeende ontvoerders is in hegtenis geneem in ‘n intelligensie-gedrewe operasie wat ontvoeringsindikate in Gauteng geteiken het. Die inhegtenisnemings spruit uit die ontvoering van ‘n vrou in Edenvale verlede Woensdag, waarna ‘n losprys van twee-miljoen-rand by haar man geëis is. Die polisie het twee voertuie opgespoor en die verdagtes vasgetrek tydens ‘n beplande oorhandiging. Woordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê drie bykomende verdagtes word aangehou en twee slagoffers met geringe beserings is gered:

ENG NevhuhulwiOnKidnappers