# Forum for South Africa is ernstig bekommerd oor die besluit van die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, om president Cyril Ramaphosa se aansoek om ‘n dringende hofinterdik te aanvaar wat gemik is op die opskorting van die ampsklagkomitee se werk. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê die sogenaamde neutrale houding is niks anders nie as ‘n mislukking van leierskap op ‘n kritieke oomblik vir verantwoordbaarheid in Suid-Afrika:
FOSA looi die Parlement se reaksie op die president se interdik-stryd [KLANK]
ENG TebogoONPaPresidential