Skip to content

Kopanang-beweging vra dringende regeringsoptrede om ontheemde migrante te beskerm [KLANK]

# Kopanang Africa Against Xenophobia veroordeel wat hy ‘n verslegtende humanitêre krisis noem waarin migrante, vlugtelinge en asielsoekers geraak is weens xenofobiese geweld. Mike Ndlovu van die organisasie sê honderde kwesbare mense, insluitend vroue en kinders, het tans geen voldoende skuiling en ondersteuning nie. Hy versoek die regering om beskerming, humanitêre hulp en veilige verblyf te bied, en beslissend op te tree teen diegene wat verantwoordelik is vir die aanvalle:

ENG NdlovuOnAttacks