# Die Stad Kaapstad se openbare biblioteke en ontspanningsfasiliteite regoor die metro is gereed om kinders en jongmense te verwelkom vir ‘n winterskoolvakansieprogram. Biblioteekgeleenthede sluit in koekiemaak-, koderings- en leesuitdagings. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die Ontspannings- en Parkedepartement se program bied kinders en jongmense opbouende en veilige maniere om hul skoolvakansie deur te bring, terwyl hulle gebruik maak van Stadsfasiliteite naby die huis:
Kaapstad se biblioteke en ontspanningsentrims gereed vir winterskoolvakansie-vermaak [KLANK]
ENG HighamONWinter