Skip to content

Onderwysaktivis moedig jongmense aan om hulle stem te laat hoor in SA se transformasie [KLANK]

# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê jongmense moet nie opsy staan ​​en toekyk hoe volwassenes besluite neem wat hulle in die toekoms sal raak nie. Die Verkiesingskommissie het aangekondig dat meer as 70-persent van Suid-Afrikaners tussen 18- en 19- jaar-oud nie geregistreer is om te stem nie, alhoewel hulle stemgeregtig is. Op die laaste dag van die stemregistrasie-naweek moedig Makaneta jongmense aan om op te staan ​​en getel te word in die transformasie van Suid-Afrika:

ENG MakanetaONTransformation