Skip to content

DA Wes-Kaap vra inwoners om beskadigde paaie op die Roads4U-toepassing aan te meld [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap moedig alle inwoners aan om die Roads4U-toepassing af te laai en te gebruik. Die onlangse verwoestende storms en swaar reën in die provinsie beloop meer as nege-miljard-rand se infrastruktuurskade, en het meer as 400 paaie geraak. Die DA-lid, Dirk Wessels, sê gebruikers kan foto’s en GPS-koördinate van beskadigde paaie op die toepassing plaas, wat help om die identifisering, beoordeling en herstel van skade regoor die provinsiale padnetwerk te versnel:

AFR WesselsONRoads4UApp