# President Cyril Ramaphosa vra geloofsgemeenskappe om ‘n sleutelrol te speel in die hantering van Suid-Afrika se migrasie-uitdagings en om die nasionale dialoogproses te ondersteun. Hy het tydens ‘n spesiale vergadering met godsdiensleiers in die Uniegebou in Pretoria gesê kommer oor onwettige immigrasie is ‘n werklikheid, maar nie die hoofoorsaak van werkloosheid, armoede en misdaad nie, wat breër ekonomiese oplossings vereis. Ramaphosa het ook ‘n migrasiestrategie met vyf pilare uiteengesit:
President vra geloofsgemeenskappe om te help met die bestuur van migrasiekwessies [KLANK]
ENG RamaphosaonFaithLeaders