# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het die steun verwelkom van die uittredende Wes-Kaapse polisiekommissaris, Thembisile Patekile, vir groter magte vir die Metropolisie. Patekile het voorgestel sekere polisiëringsfunksies kan na die Metropolisie oorgedra kan word om druk op die polisie te midde van hulpbronbeperkings te verlig en hulle toe te laat om op gespesialiseerde ondersoeke te fokus. Hill-Lewis doen nou ‘n beroep op die nasionale regering om op die voorstel te reageer:
Kaapstad-burgemeester verwelkom steun van die Polisie om die magte van die Metropolisie uit te brei [KLANK]
AFR GeordinOnMorePowers