Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die adjunkminister van Polisie sê die aanslag op onwettige immigrasie fokus op alle rasse en nasionaliteite
# ‘n Studie toon vuurwapengeweld behoort ook as openbare gesondheidskrisis hanteer te word
# Obama twyfel of die ooreenkoms tussen Amerika en Iran beter as 2015 s’n sal wees
# En sokker: Duitsland, Ivoorkus en Swede behaal oorwinnings in die Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………