# Die Forum for South Africa eis president Cyril Ramaphosa se bedanking en beskuldig hom daarvan dat hy aanspreeklikheid oor die Phala Phala-saak systap. Die organisasie sê Ramaphosa se regspogings om die Parlement se ampsklagproses te stop, laat ernstige vrae ontstaan oor sy leierskap en geloofwaardigheid. FOSA-woordvoerder Tebogo Mashilompane sê die land kan nie gelei word deur ‘n president wie se gedrag ondersoek word nie. Hy sê dit is tyd vir aanspreeklikheid en etiese leierskap:
FOSA sê Ramaphosa moet bedank te midde van die ampsklag-stryd [KLANK]
ENG-MashilompaneOnRamaphosaResignation