Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 1 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Cosatu sê deelname aan die verkiesing is deurslaggewend vir demokrasie
# ActionSA sê eThekwini is op pad oor die afgrond nadat sy burgemeester ‘n mosie van wantroue oorleef
# Die Universiteit Stellenbosch word gemaan om ontslae te raak van sy toksiese uitsluitingskultuur
# En Olimpiese Spele, slegs 300-duisend toeskouers mag die openingseremonie langs die Seine bywoon
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………