# President Cyril Ramaphosa het hulde gebring aan sy majesteit koning Makhosonke II van die amaNdebele-nasie, wat vanoggend in die ouderdom van 65 gesterf het nadat hy 40 jaar aan bewind was. Die Presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die koning word onthou as ‘n versoenende tradisionele leier en kampvegter van ontwikkeling, onderwys en grondhervorming. Hy sê Ramaphosa het sy meegevoel betuig aan die koninklike familie, koningin Sekhothali, en die amaNdebele- en Basotho-gemeenskappe:
President Ramaphosa bring hulde aan koning Makhosonke II van die amaNdebele-nasie [KLANK]
ENG MagwenyaOnKing